High Society is onderhewig an die U.A.E wette en word gereguleer deur die Regering van Dubai se wetgewing. Die Maatskappy het ’n multi-nasionale verkooop-span wat die unike kosmopolitaanse kultuur van Dubai weerspiël en is die vooraanstaande spesialiste vir internationale kopers en beleggers.
High Society eksklusiewe lisensiehouer van Fine & Country International in U.A.E en die Midde Oostelike gedeeltes. Met Fine & Country International se oorsprong in Britanje en takke in Suid-Afrika, het High Society toegang tot ’n databasis van resedensiële wonings, eksklusiewe plattelandse huise, plase, gastehuise, ontwikkelings en kommersiële eiendomme. Bestuur deur ’n network van ervare en internationaal georienteerde deskundiges met uitgebreide kennis van die lokale mark, maak High Society se belowende verhouding met Fine & Country dit moontlik om ongekende spesiale diens te lewer aan sy vernaamste kliënte.
|
Steve Duffy
Steve moved from South Africa to Dubai 8 years ago and has recently joined High Society as a Property Consultant.
Having a background in financial services and sales he is capable of fully understanding a clients need when it comes to their UAE property purchase.
Email: steve@dubaihighsociety.com
Mobile: +971 50 5656769
|

|